Help! My kinders verskil
Net een deksel pas perfek op een spesifieke pot, ongeag hoe hard jy druk of hoe eenders die deksels lyk. Dieselfde is waar van ons kinders. Ek wonder dikwels hoe dit moontlik is dat twee kinders met dieselfde pa en ma en wat in dieselfde huis grootword, soos dag en nag kan verskil. Dawid beskryf […]
Help! My kinders verskil Read More »








