Maart 2026

Kweek wiskunde-wenners: 5 praktiese wenke vir ouers wat wil help

Praktiese wenke help ouers om doelbewus kinders se nuuskierigheid, probleemoplossing en begrip vir wiskunde selfstandig tuis te ontwikkel, met die hulp van platforms soos Wolkskool. Nuuskierigheid is waar ’n ware liefde vir wiskunde gekweek word Kinders is van nature nuuskierig, maar hierdie verwondering taan dikwels wanneer hulle die skoolbanke tref. Ontdekking word met “resepte” vervang,

Kweek wiskunde-wenners: 5 praktiese wenke vir ouers wat wil help Read More »

Slaan STRES vir ’n ses

Slaan STRES vir ’n ses

Bloot sy manier van groet was duidelik nie dié van die “lekker ou Jan” wat ek al ’n leeftyd ken nie. Hierdie suksesvolle sakeman, gewaardeerde vriend, gerespekteerde gesinsman en bogemiddeld bekwame besturende direkteur se hande was natgesweet. Die pupille in sy oë was erg vergroot en sy asemhaling ongemaklik vlak en gejaagd. Blatant eerlik begin…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Slaan STRES vir ’n ses Read More »

Scroll to Top