Ken jou kind die werk, of herken hulle dit net?
Wolkskool kan jou kind help om nie net die werk te herken nie, maar dit werklik te verstaan, te onthou en met selfvertroue toe te pas. Bekend beteken nie noodwendig jy ken die werk nie “Ja, ja, ek ken dié werk.” Dit klink bekend wanneer ’n leerder deur notas blaai en alles herken wat hulle […]
Ken jou kind die werk, of herken hulle dit net? Read More »
