2 Augustus 2023

Lizanne du Plessis

Te veel skermtyd

Kinders in Amerika bestee gemiddeld sewe en ’n half uur per dag voor ’n skerm. Dis ontstellend, want kinders leer die beste as hulle speel en verhoudings met mense in die regte wêreld kan bou. Die realiteit is dat skerms en tegnologie hier is om te bly. Die feit dat ons kinders so baie tyd…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Te veel skermtyd Read More »

Bianca van Rensburg

Oefening sit jou in ’n beter bui 

Daar is ’n baie mense wat met depressie sukkel. Oefening is een van jou goedkoopste en doeltreffendste maniere om depressie onder beheer te kry.  Oefening beïnvloed ons hormone direk. Endorfiene, die goedvoelhormone, word vrygestel wanneer jy oefen. As jy vir 15 minute ’n dag hardloop of vir ’n uur gaan stap, kan dit jou kans…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Oefening sit jou in ’n beter bui  Read More »

Scroll to Top