Onderhandel met jou kind sodat almal wen
Voel dit vir jou of jy en jou kind heeltyd in ’n magstryd gewikkel is? Leer om meer doeltreffend te onderhandel met jou kind. Moenie dadelik ’n antwoord gee nie. Ouers is besig en dikwels het kinders vyftig versoeke in ’n uur! Dis maklik om nee te sê sonder om regtig oor die versoek na […]
Onderhandel met jou kind sodat almal wen Read More »

![Lucia Dramat [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Lucia_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)