Wanneer jy dit die minste verwag
My gedagtes is nie julle gedagtes nie, en julle optrede nie soos Myne nie, sê die Here.(Jesaja 55:8) Vies klim ek maar op die trapmeul een oggend in die gim, omdat die groepklas wat ek gewoonlik bywoon reeds vol is. So raak ek aan die gesels met ’n vrou wat langs my op die ander […]
Wanneer jy dit die minste verwag Read More »




