8 Mei 2024

Rhona Erasmus [Oudio+Video]

Ruil eerder perfek wees vir professioneel wees 

Soveel vroue jaag steeds die idee van perfek-wees na, hetsy in mamma-wees, vrou-wees of sakevrou-wees.  Die meeste werkende mammas is dit eens dat hierdie strewe na iets wat eintlik nie bestaan nie, hulle by tye al moedeloos gehad het. Dit het sonder twyfel al menige vroue se werksverrigting en hulle werksvervulling daarmee saam, negatief beïnvloed. […]

Ruil eerder perfek wees vir professioneel wees  Read More »

Scroll to Top