Hoe bly jy positief in ’n negatiewe wêreld?
Jy vind dit langs elke vleisbraaivuur of by kinderpartytjies – negatiewe brokkies nuus. Die ekonomie is in sy peetjie en werkloosheid en korrupsie gedy. Kan jy positief in so ’n negatiewe wêreld bly? Ons vra liefdadigheidswerker TERSIA GOUWS Dit gaan so sleg met ons land. Ons hoor: Almal is bang, niemand voel veilig nie. Nêrens […]
Hoe bly jy positief in ’n negatiewe wêreld? Read More »

