Maak graad 11 die begin van jou kind se universiteitspad
Vir baie ouers voel graad 11 soos net nog ’n skooljaar, maar volgens die Noordwes-Universiteit (NWU) begin die pad na universiteitstoelating reeds híér, lank voor matriek aanbreek. Hoekom graad 11 belangrik is vir jou kind se toekoms Teen die tyd dat universiteitsaansoeke open, beskik die meeste graad 12-leerders nog nie oor hul finale matriekuitslae nie. […]
Maak graad 11 die begin van jou kind se universiteitspad Read More »


