Grimering: ’n geheime wapen vir hoë selfvertroue
Elkeen van ons het ’n unieke stylstorie, ’n onuitgesproke boodskap. Dit wat jy aan die wêreld verklap sonder dat jy ’n woord sê. Jou styl moet die ware jy weerspieël Mense vind makliker aanklank by jou wanneer jou stylstorie ’n akkurate weerspieëling van die ware jy is. Dan beleef hulle jou as outentiek en eg. […]
Grimering: ’n geheime wapen vir hoë selfvertroue Read More »
