Ons het almal drome – daardie droomhuis, droomtuin, droomvakansie, droomlyfie of droomhuwelik. Leer hoe jy daardie drome van jou ’n werklikheid kan maak.
Anri Powell, besturende direkteur
Ons het almal drome – daardie droomhuis, droomtuin, droomvakansie, droomlyfie of droomhuwelik. Leer hoe jy daardie drome van jou ’n werklikheid kan maak.
Anri Powell, besturende direkteur
Kry elke tweede week ons #VoelgoedVrydag-nuusbrief, met artikels, video’s en oudio’s asook inligting oor funksies, vennote, ens.
Daar is beslis nie ’n tekort aan nuus nie. “Tog voel dit asof alles wat ons sien en hoor, negatief is,” sê Venessa Schoeman, Voelgoed Media se handelsmerkdirekteur. Maar daar is goeie nuus … Voelgoed se webblad is jóú aanlyn bron vir inspirasie!