Julie 2024

Wees deel van jou kind se studiereis [Promosie]

Die Noordwes-Universiteit (NWU) ondersteun jou kind (en die groter gesin) in die oorgangsfase tussen kindwees en volwassenheid, sodat dit so kommervry en aangenaam as moontlik kan wees. As ’n ouer kan dit ’n uitdagende ervaring wees om jou kind universiteit toe te stuur. Bekommernis oor hulle welstand, akademiese sukses en algehele aanpassing weeg swaar op […]

Wees deel van jou kind se studiereis [Promosie] Read More »

Die voedsame en vetvrye voordele van eiervrug

Die voedsame en vetvrye voordele van eiervrug 

Eiervrug is nie net ’n uitstekende bron van dieetvesel nie, dit is ryk aan voedingstowwe en laag in kalorieë.  Die sonderlinge pers vrug is ’n smaaklike toevoeging tot enige gesonde dieet. Eiervrug kan gewigsverlies bevorder, die risiko van hartsiektes verminder en bloedsuikervlakke help beheer. Dit is ’n uitstekende bron van dieetvesel, ryk aan voedingstowwe en

Die voedsame en vetvrye voordele van eiervrug  Read More »

’n Helpende hand vir vervolgde Christene in nood

’n Helpende hand vir vervolgde Christene in nood [Promosie]

Geopende Deure is ’n internasionale, nie-winsgewende organisasie wat bystand lewer aan sowat 365 miljoen Christene in meer as 70 lande reg oor die wêreld wat weens hul geloof vervolg word. ’n Groot toename in vervolging veroorsaak groot rede tot kommer Vervolging vind plaas wanneer gelowiges die beskerming van godsdiensvryheid ontsê word, Christenskap verhinder word deur

’n Helpende hand vir vervolgde Christene in nood [Promosie] Read More »

Scroll to Top