Ja, jy kan … jouself omring met mense wie jou motiveer
Omring jouself met mense wat jou in ’n positiewe rigting aanspoor en jou motiveer om jou potensiaal te verwesenlik, sê MAGTELD ARNOLD. Iemand wat jou inspireer en eerlike insette gee Of dit nou is om gewig te verloor, by ’n oefenprogram te hou of van ’n slegte gewoonte ontslae te raak. Almal ken die nare […]
Ja, jy kan … jouself omring met mense wie jou motiveer Read More »






