MEVROU LOT – Moenie omkyk nie!
Ek hou van dinge soos dit is, skop vas teen verandering, is sentimenteel en nostalgies. Kortom, die verlede is my anker, die bekende laat my veilig en geborge voel. Totdat ek onverwags die opdrag kry. Pak op en trek. Verlaat jou veilige hawe. Laat alles wat jy met soveel liefde geskep en bymekaar gemaak het,…...
MEVROU LOT – Moenie omkyk nie! Read More »

