19 Augustus 2026

Jou WAARDES bepaal jou rigting

Jou WAARDES bepaal jou rigting

Om bekwaam en produktief te wees is nie genoeg nie. Jy moet elke dag effektief wees om die beste uit elke 24 uur te haal. Sê nou jy is baie doelgerig op pad, maar jy stuur op ’n afgrond af? Jy kan in die heel beste viertrekvoertuig sit, met ’n aan-die-brand-enjin waarvan al die silinders…...

Kry eksklusiewe toegang!

Sluit by die Voelgoed-vriendinneklub aan vir eksklusiewe toegang tot die mentorklasse op die Voelgoed-webblad – om te lees (artikel), te kyk (video) of te luister (oudio).

Sluit aan!

Reeds 'n lid? Teken hier in

Jou WAARDES bepaal jou rigting Read More »

Hoe om lees weer vir tieners aanloklik en relevant te maak

Leer gaan oor meer as net memoriseer – dit gaan oor verstaan

Om antwoorde te memoriseer is nie genoeg vir langtermynsukses nie. Danksy platforms soos Wolkskool, verstaan leerders konsepte beter, bou selfvertroue en pak nuwe uitdagings met vertroue aan. Om te memoriseer help vir vandag, begrip help vir môre Baie leerders dink die geheim van goeie punte is om soveel feite moontlik te memoriseer. Hoewel memorisering soms

Leer gaan oor meer as net memoriseer – dit gaan oor verstaan Read More »

Scroll to Top