Author name: Belinda

Wat is die verskil tussen ’n begrafnisplan en lewensversekering?

Lewensversekering en ’n begrafnisplan word soms saam gegroepeer, maar  vervul verskillende finansiële behoeftes op verskillende stadiums van ’n mens se lewe. Wat kan ’n begrafnisplan jou bied? ’n Begrafnisplan se doel is om die onmiddellike onkoste wat met ’n begrafnis gepaard gaan, te dek. Sodra ’n geldige eis goedgekeur word, betaal die polis ’n eenmalige […]

Wat is die verskil tussen ’n begrafnisplan en lewensversekering? Read More »

Natuurlike en betroubare ondersteuning deur elke fase van vrouwees 

Vrouwees is mooi, onvoorspelbaar en soms uitdagend. Ongeag of jy warmgloede ervaar of ’n nuwe lewensfase betree, Living Naturally glo dat elke stap van jou reis die nodige begrip en ondersteuning verdien.  Wanneer jou liggaam oornag in ’n vreemdeling verander   Een dag voel dit asof alles onder beheer is met jou werk, gesin en die daaglikse gejaag van die lewe.   Die volgende nag lê

Natuurlike en betroubare ondersteuning deur elke fase van vrouwees  Read More »

’n Splinternuwe storie uit die pen van Elsa Winckler

In Elsa Winckler se boek, ’n Ierse knoop, bots die O’Connor-broers se planne vir ’n ontwikkeling op Fynbosbaai met die ideale van vier vroue wat die Kogelberg-biosfeer beskerm.   Ontmoet Elsa Winckler se nuwe helde en heldinne   Toe die vier Ierse O’Connor-broers, Sullivan, Declan, Liam en Rooney, besluit om ’n volhoubare behuisingsontwikkeling op Fynbosbaai te bou, loop hulle hulself teen Anke Joubert en haar vriendinne, kampvegters vir die omgewing, vas.  Anke, ’n

’n Splinternuwe storie uit die pen van Elsa Winckler Read More »

Waarom moet ek FICA-dokumente verskaf wanneer ek my eiendom verkoop?

Gary Mann onthul hoekom FICA en wetlike nakoming onmisbare vereistes is wanneer jy jou eiendom verkoop, en wat elke verkoper behoort te weet. Waarom FICA jou én jou eiendomstransaksie wettig beskerm Die Financial Intelligence Centre Act (FICA) is ingestel om geldwassery, bedrog en die finansiering van onwettige aktiwiteite te bekamp. Daarom is eiendomsagentskappe wetlik verplig

Waarom moet ek FICA-dokumente verskaf wanneer ek my eiendom verkoop? Read More »

Huisinhoudversekering en geboueversekering: Is daar ’n verskil?  

Huisversekering bestaan uit geboue- en huisinhoudversekering.  As jy die verskil ken, help dit jou om die regte versekering vir jou behoeftes uit te neem.  Twee soorte huisversekering Wanneer ’n mens aan huisversekering dink, neem jy dikwels aan dat alles deur een polis gedek word, maar eintlik bestaan huisversekering uit twee afsonderlike soorte dekking: geboueversekering én huisinhoudversekering.   Geboueversekering beskerm die permanente struktuur van jou huis, soos die mure, dak, vloere en ingeboude kaste.   Huisinhoudversekering beskerm die items binne jou huis, soos meubels, toestelle, klere en persoonlike besittings.  As jy die verskil verstaan, kan jy ook die regte dekking vir jou behoeftes kies sodat jy voldoende verseker is wanneer jy ’n eis indien.  Geboueversekering: Dís wat jy moet weet  Gebouversekering is veral belangrik vir huiseienaars, aangesien dit die fisieke struktuur van die eiendom beskerm.   Indien ’n storm die dak beskadig of ’n pyp bars en strukturele skade veroorsaak, word hierdie herstelwerk gewoonlik deur gebouversekering gedek.   As jy ’n eiendom huur, is gebouversekering gewoonlik nie iets waaroor jy hoef te bekommer nie.  As ’n huurder, is dit egter belangrik dat jy areas wat herstelwerk nodig het onder die eienaar se aandag bring  sodat dit vinnig herstel kan word en dalk ook ’n moontlike eis voorkom.   Huisinhoudversekering vir items binne jou huis  Huisinhoudversekering is bedoel om items binne jou huis te verseker indien daar ’n inbraak plaasvind en toestelle gesteel of beskadig word,  sal dit deur jou huisinhoudversekering gedek word.  Huurders benodig ook huisinhoudversekering omdat die eienaar se polis gewoonlik net die gebou wat verhuur word dek en nie die huurder se persoonlike besittings nie.  Dit is belangrik om jou huis en besittings vir die korrekte waarde te verseker om onderversekering te voorkom.  Sommige items, soos selfone, skootrekenaars en juweliersware, kan addisionele dekking benodig wanneer jy dit saam met jou neem.   Deur jou dekking gereeld te hersien, kan jy seker maak dat dit steeds by jou leefstyl en behoeftes pas.  Besoek https://tinyurl.com/VGLEWE en kry bekostigbare, kwaliteitversekering vir jou spesifieke behoeftes. 

Huisinhoudversekering en geboueversekering: Is daar ’n verskil?   Read More »

Maak graad 11 die begin van jou kind se universiteitspad

Vir baie ouers voel graad 11 soos net nog ’n skooljaar, maar volgens die Noordwes-Universiteit (NWU) begin die pad na universiteitstoelating reeds híér, lank voor matriek aanbreek. Hoekom graad 11 belangrik is vir jou kind se toekoms Teen die tyd dat universiteitsaansoeke open, beskik die meeste graad 12-leerders nog nie oor hul finale matriekuitslae nie.

Maak graad 11 die begin van jou kind se universiteitspad Read More »

Die slim keuse vir ’n pragtige, goed beskermde houtdek 

Woodoc help huiseienaars om hul houtdekke te beskerm, te vernuwe en te onderhou vir langdurige prag en uitstekende beskerming in Suid-Afrika se strawwe klimaat.  Beskerm jou houtdek reg van die begin af met Woodoc ’n Houtdek is die ideale plek om Suid-Afrika se buitelewe te geniet.   Son, reën en wisselende temperature kan egter hout vinnig laat verweer as dit nie behoorlik beskerm word nie.   Die geheim van ’n dek wat jare lank mooi bly, is om die regte Woodoc-produk vir die spesifieke houtsoort te kies.   Poreuse hout, soos Suid-Afrikaanse dennehout, benodig ’n ander behandeling as ’n digte, harde hout soos Balau of Garapa.   Deur die korrekte produk van die begin af te gebruik, voorkom jy vroeë en onnodige skade, verminder onderhoudskoste en verseker jy dat jou dek sy natuurlike skoonheid en beskerming vir baie langer behou. Kies die beste Woodoc-oplossing vir enige soort houtdek en -afwerking  Woodoc bied spesiaal-ontwikkelde produkte vir elke soort houtdek.   Woodoc DECK Sealer beskerm poreuse hout met ’n duursame, UV-bestande

Die slim keuse vir ’n pragtige, goed beskermde houtdek  Read More »

Volg die Mediterreense dieet vir beter gesondheid en volhoubare gewigsverlies  

Die Mediterreense dieet, waarby die CSN-program perfek aansluit, fokus op vars, onverwerkte kos wat hartgesondheid, gewigsverlies en algemene welstand ondersteun as deel van ’n gesonde leefstyl.   Waarom die Mediterreense dieet reg oor die wêreld aanbeveel word  Die Mediterreense dieet is nie ’n modegier nie, maar ’n leefstyl wat gegrond is op die tradisionele eetgewoontes van

Volg die Mediterreense dieet vir beter gesondheid en volhoubare gewigsverlies   Read More »

Scroll to Top