Daar is ’n rede hoekom ek moes leef
Daar is baie te leer uit slegte ervarings. Hoe kosbaar die mense na aan my is. Om met nuwe oë na my lewe te kyk en te besef hoeveel ek het. Ek is volkome en letterlik in die hande van die Here. Dis eers in die hospitaal dat ek werklik tot verhaal kom. Ek sien […]
Daar is ’n rede hoekom ek moes leef Read More »








