Jou onderlyfspiere het gereelde oefening nodig
Sterk boud- en dyspiere is noodsaaklik vir meer as net hoe goed jy in styfpassende jeans lyk! Van die sterkste spiere in jou liggaam is dié in jou onderlyf. Hulle is uiters belangrik vir die uitvoering van alledaagse bewegings soos hurk,hardloop en spring, maar word dikwels verwaarloos en nie genoeg geoefen nie. Die dye bestaan […]
Jou onderlyfspiere het gereelde oefening nodig Read More »


![Liesel Krause-Wiid [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Liesel_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)





