Augustus 2023

Hoe om

Hoe om… ‘n swak selfbeeld af te skud (Jy is goed genoeg!)

“Wat sê jy oor jouself? Maak seker jou siening van jouself getuig dat jy ’n Koningskind is. Selfvertroue is eintlik Godsvertroue,” sê LIESEL KRAUSE-WIID, aanbieder van ‘n video- en ‘n oudio-kursus Glo In Jouself en Kry Selfvertroue Selfvertroue begin by ’n gevoel … joune begin by God Partykeer sê ons die vreeslikste goed vir onsself […]

Hoe om… ‘n swak selfbeeld af te skud (Jy is goed genoeg!) Read More »

Onnodige uitgawes

Baie mense verwar behoeftes met begeertes. Ons koop omdat ons iets wil hê, nie omdat ons dit nodig het nie. Jy het nie die nuutste model selfoon nodig nie Om elke maand minder geld uit te gee, beteken jy sal by die begin moet begin. Jy moet die verskil ken tussen behoeftes en begeertes. Baie

Onnodige uitgawes Read More »

Scroll to Top