Leer om… God se teenwoordigheid te voel (selfs al is Hy stil)
“Soms ervaar ons dat ons God nie hoor nie,” sê LYNETTE BEER, aanbieder van die E–KURSUS God praat – hoor jy dit? God werk in die stiltes van ons lewens Ons moet tyd maak sodat God met ons hart kan praat. God werk in die stiltes van ons lewe. Daarom is stilte nodig om God […]
Leer om… God se teenwoordigheid te voel (selfs al is Hy stil) Read More »




