God hoor en verhoor jou gebede
… omdat Hy ons gebede verhoor as ons enigiets volgens sy wil vra. En aangesien ons weet dat Hy ons gebede verhoor as ons iets só vra, weet ons ook dat ons kry wat ons van Hom vra. (1 Johannes 5:14-15) Ek het ’n liedjie geskryf oor weggooigebedjies; daardie gebedjies wat ons sommer so vinnig […]
God hoor en verhoor jou gebede Read More »






