Mei 2026

Uittreksel uit Maanschijnbaai 1: Jo & Sue deur Chanette Paul

Vier uiteenlopende vroue, elkeen in ’n ander lewensfase, elkeen met haar eie geite en ’n verlede. Maanschijnbaai bied dalk net die uitkoms wat hulle nodig het. Hoofstuk een: Maandag 13 September 2010 Hy bly te lank stil. Lank genoeg vir haar woorde om soos heliumballonne te begin verlep en halfmas tussen hulle te hang.“Die betaling? […]

Uittreksel uit Maanschijnbaai 1: Jo & Sue deur Chanette Paul Read More »

Moenie wag vir die REGTE TYD nie

Moenie wag vir die REGTE TYD nie

Van uitstel kom afstel, sê hulle mos. Of dalk kry jy net nooit die geleentheid nie. Ons gesin het Bosveld toe gery. Toe dit net donker word, hardloop daar ’n vlakvark voor ons kar in. Schalk het gelukkig kopgehou en rustig gebly en nie die stuurwiel geruk of uitgeswaai nie. Ek het groot geskrik en…...

Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!

Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.

Sluit aan!

Reeds 'n lid? Teken hier in

Moenie wag vir die REGTE TYD nie Read More »

Hoe om jou kind te help leer sonder konflik en bakleiery

Ouers kan leer sonder konflik ondersteun deur rustiger benaderings soos Wolkskool, duidelike roetines en klein, haalbare stappe wat kinders help om meer selfvertroue en samewerking te ontwikkel. Verstaan hoekom leer soms tot konflik en frustrasie lei Baie konflik rondom leer begin nie by die werk self nie, maar by hoe ’n kind daaroor voel. Wanneer

Hoe om jou kind te help leer sonder konflik en bakleiery Read More »

POTIFAR SE VROU – Loop ’n reguit, eerlike pad

POTIFAR SE VROU – Loop ’n reguit, eerlike pad

Die gedeelte oor Potifar se vrou is skokkend! Sy probeer Josef verlei in haar man se afwesigheid. Sy was nie eerlik en opreg teenoor haar man nie. Meteens begin ek wonder hoeveel mense in vandag se lewe opreg en eerlik teenoor mekaar kan lewe, soos wat God dit van ons verwag – mense wat reguit…...

Eksklusief vir Voelgoed-vriendinne!

Voelgoed-vriendinne kry weekliks eksklusiewe artikels, video’s en oudio’s!
Plus gratis e-boeke, e-tydskrifte en kursusse, 50% afslag op events en aanlyn inisiatiewe, unieke ledevoordele en méér.

Sluit aan!

Reeds 'n lid? Teken hier in

POTIFAR SE VROU – Loop ’n reguit, eerlike pad Read More »

Scroll to Top