JENNIFER MYBURGH │ Geloof, God se leiding, hoop en die krag van herstel
Jennifer Myburgh is ’n talentvolle vrou. As aanbieder op Die GROOT Ontbyt en die eienaar van ’n dramaskool, spits sy haar daarop toe om waar sy is positiewe verandering en hoop te bring. Jy wou toe jy jonger was die president word. Wat sal jy eerste verander of aanspreek? Toe ek klein was, wou ek […]
JENNIFER MYBURGH │ Geloof, God se leiding, hoop en die krag van herstel Read More »



