ORPA EN RUT – Weerstaan die wêreld se druk
Orpa en Rut staan voor ’n keuse: Gaan hulle Naomi volg na die land Juda waar die God van Israel weer sy volk seën met goeie oeste? Hulle het daardie God leer ken. Nie net deur Naomi en haar man, Elimelek, nie – hul mans, Maglon en Kiljon, het ook hierdie God gedien. Orpa en…...
ORPA EN RUT – Weerstaan die wêreld se druk Read More »








