[OUDIO] Lag maak die lewe lekker
Emosionele intelligensie beteken eintlik net dat jy tussen die reëls kan lees. Jy weet wat om met wie te doen en wanneer om dit te doen. Ek kry baie te make met ouers en kinders. Een ding wat uitstaan as mense my kom sien, is of hulle humor verstaan of nie. Iemand wat nie gekskeerdery […]
[OUDIO] Lag maak die lewe lekker Read More »




