Borrie-en-komyn-hoenderdy
10 min. + gaarmaak 30-35 min. 3 mense 600 g gevriesde babawortels 1 rooi-ui, opgesny 6 hoenderdye Vir die sous 6 t olyfolie 3 e rou heuning 2 t sout ½ t growwe swart peper 1 t tiemie 1 t komyn 1 t borrie 50 ml warm water ’n knippie rissievlokkies vars koljander vir garnering
Borrie-en-komyn-hoenderdy Read More »








