Finansiële ondersteuning maak verdere studie vir meer studente moontlik
Die Helpende Hand Studietrust en die Virseker Trust Studiefonds help jongmense om finansiële struikelblokke te oorkom sodat hulle hul studies kan voortsit en met groter hoop na die toekoms kyk. Wanneer finansiële druk nie langer studente se toekoms bepaal nie Vir baie Suid-Afrikaanse gesinne is die droom van hoër onderwys dikwels gekoppel aan ’n moeilike […]
Finansiële ondersteuning maak verdere studie vir meer studente moontlik Read More »



