Author name: Kim Grant

Van uitgeworpe tot geliefde dogter

VROU WAT LY AAN BLOEDVLOEIING – Van uitgeworpe tot geliefde dogter

Het jy al ooit gevoel dat jy niks werd is nie? Dat jy weens omstandighede en dalk jou verlede verstote en alleen staan? Uitgeworpe en ongelief? Daar is ook so ’n vrou in die Bybel. Twaalf jaar lank het sy aan bloedvloeiing gely. Dit was nie maar sommer ’n hormoonprobleem nie; nee, dit was sommer…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

VROU WAT LY AAN BLOEDVLOEIING – Van uitgeworpe tot geliefde dogter Read More »

Slaan STRES vir ’n ses

Slaan STRES vir ’n ses

Bloot sy manier van groet was duidelik nie dié van die “lekker ou Jan” wat ek al ’n leeftyd ken nie. Hierdie suksesvolle sakeman, gewaardeerde vriend, gerespekteerde gesinsman en bogemiddeld bekwame besturende direkteur se hande was natgesweet. Die pupille in sy oë was erg vergroot en sy asemhaling ongemaklik vlak en gejaagd. Blatant eerlik begin…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Slaan STRES vir ’n ses Read More »

Scroll to Top