Author name: Kim Grant

HANNES VAN WYK │ Verlies, geloof en die kuns van stories vertel

HANNES VAN WYK │ Verlies, geloof en die kuns van stories vertel

Die charismatiese HANNES VAN WYK, aanbieder van Kwêla en Hannes aan Huis, het ’n hart vir stories en mense. Hy gesels oor uitdagings, geloof en verlies. Watter karakter het jou die meeste van jouself geleer en hoekom? Ek was gelukkig om wonderlike karakters te vertolk. Dit is ’n voorreg. Ek geniet karakters wat mense uitdaag. […]

HANNES VAN WYK │ Verlies, geloof en die kuns van stories vertel Read More »

LINDIE STANDER │ Verslawing, depressie en haar pad na herstel

LINDIE STANDER │ Verslawing, depressie en haar pad na herstel

Geliefde Binnelanders-aktrise Lindie Stander het haar donkerste oomblikke — verslawing, depressie en verlies — dapper oorkom en deel haar inspirerende genesingsreis in haar memoir Agter my glimlag. Is daar ’n spesifieke oomblik in jou loopbaan wat vir jou steeds groot vreugde bring wanneer jy daaraan terugdink? Ek het ’n paar herinneringe aan toneelspel waar mense

LINDIE STANDER │ Verslawing, depressie en haar pad na herstel Read More »

Skep ’n NUWE JY op enige ouderdom

Skep ’n NUWE JY op enige ouderdom

Hoe kan ’n mens jouself verfris en vernuwing laat plaasvind? Is dit enigsins moontlik? Jonk of oud, elkeen van ons se daaglikse gedagtegang is tot soveel as 95% dieselfde as gister, en die dag voor gister – ’n warboel van onbeheerste waarnemings wat grotendeels dieselfde is. Die diepste dryfkrag wat ons het, is om betekenisvol…...

Om toegang te kry tot die volledige artikel:
Teken in
Already a member? Log in here

Skep ’n NUWE JY op enige ouderdom Read More »

Scroll to Top