Wanneer jy… Sukkel om jouself te aanvaar
Ons wil altyd maerder of mooier wees! Ons kyk meestal ons goeie eienskappe mis en word gepootjie deur ’n ongesonde selfbeeld. Kitsdiëte, onrealistiese verwagtinge en om jouself gedurig te kasty, is nie die antwoord nie. Kitsdiëte is aan die orde van die dag. In elke tydskrif lees ’n mens ‘n nuwe metodes om te verslank […]
Wanneer jy… Sukkel om jouself te aanvaar Read More »








