Jy kán gesond leef met tipe 2-diabetes
Tipe 2-diabetes is soms deel van ’n komplekse metaboliese sindroom – ’n leefstyltipe siektetoestand wat meestal vroue affekteer. Tipe 2-diabetes word dikwels eers later in ons lewe gediagnoseer en word meestal aan swak leefstylkeuses toegeskryf. Alhoewel tipe 2-diabete aanvanklik nie medikasie nodig het nie, wys statistiek dat 50% van tipe 2-diabete op die ou end […]
Jy kán gesond leef met tipe 2-diabetes Read More »

![Gretha Wiid [Oudio+Video]](https://voelgoed.co.za/wp-content/uploads/2023/05/Gretha_Mentor_Oudio_Video-1024x536.webp)






