Agter elke selfversekerde leerder staan ’n baie besonderse vrou
Vrouedag herinner ons aan die rol wat mammas, oumas, tannies en juffrouens speel. Hul liefde, geduld en aanmoediging help kinders, saam met platforms soos Wolkskool, om met selfvertroue te leer en in hulself te glo. Elke woord van aanmoediging en bemoediging laat selfvertroue groei Wanneer ons aan Vrouedag dink, dink ons dikwels aan buitengewone vroue […]
Agter elke selfversekerde leerder staan ’n baie besonderse vrou Read More »


