’n Inspirasievrou dra nie altyd ’n tiara nie
Die Inspirasievrou-toekennings vereer vroue wie se werk en moed ander se lewens verryk. Maar elke vrou dra ’n lig – inspirasie het geen ouderdomsperk nie. Werklike glans lê in elke vrou se unieke verhaal Daar is iets besonders aan ’n geleentheid waar vroue mooi aantrek, die vonkelwyn koud is en ’n pienk tapyt uitgerol word. […]
’n Inspirasievrou dra nie altyd ’n tiara nie Read More »


