Beteken gelukkig-wees dat alles perfek is?
In my jonger dae was daar dikwels die druk om by rooitapytgesellighede gesien te word. Die gevoel om te móét netwerk en skouers-skuur met die regte mense by die regte plekke om vorentoe in die bedryf te beweeg. Dis nou nie meer so belangrik nie, want my prioriteite het verander. Die groter prentjie raak al […]
Beteken gelukkig-wees dat alles perfek is? Read More »








